OB - Dean van Coller, die Darkwek, ongerymdhede en roekelose uitlatings. 

 

OB - Dean van Coller, die Darkwek, ongerymdhede en roekelose uitlatings. 
 
 Geagte Lede na hierdie pos van die Agbare OB Dean van Coller en sy roekelose optredes waar hy selfs vir my en Hanlie Agenbag Nel op sy Ex Offenders groep swartgesmeer het om net iets te probeer wees as gevonisde krimineel is hierdie seker een van die belangtikste plasings wat ek nog geplaas het wat sekerlik in die toekoms gaan verdwyn tensy ek geroep word in hierdie Saak en spesifieke vrae aan my gestel gaan word onder EED wat ek ook bereid is om te doen.

Ek wil dit weereens baie duidelik stel dat ek gladnie vir of teen enigiemand staan of kant kies nie en dat Geregtigheid moet geskied maar dit geld natuurlik vir BEIDE kante, Staat sowel as Verdedeging.
Ek gaan oor die volgende paar Dae my BEWYSE in die kommentaar plaas vir U om self te besluit.
Van Coller as hoof getuie stig selfs Trustrekenings om geld in te vorder vir `informante`, ens `onder waste mandaad` en gaan sien elke getuie moontlik en stuur selfs stemboodskappe en stemnotas rond tussen hom en ander getuies, iets wat hy natuurlik gladnie volgens Wet mag gedoen het nie en doen homself ook weer voor as `n Polisiebeampte, `n kriminele oortreding waarvoor hy al voorheen in sy lewe op skuldig bevind was en soos U in die kommentaar van hierdie pos oor die volgende paar Deae sal sien, selfs bedrog en moord gepleeg het en `skuldig bevind` was.
DIE DARK WEB
Van Coller stuur `n stemboodskap waarin hy baie ernstige bewerings maak wat hy volgens hom / hulle op die `Dark Web` gevind was en soos wat Tyd verloop het kan ek vandag oortuigend se dat sy `Dark Web` eintlik die sielsiek `pornografiese` brein van Hannes Lottering was.
In bewyse wat ek gaan plaas sal U sien dat dit Hannes Lottering was wat gepraat het dat die wreedste manier sal wees om mense en of iemand `lewendig` in stukkies op te knip met `n sker `sielsiek denke`.
Daar word bewerings gemaak van `n Pedofielring in Parys en almal weet alreeds hoe Hannes Lottering gese het dat hy in besit was van 7 Terrabite Kinder Pornografie.
Daar word gepraat van `n Paaldanseres en hoer en ek gaan bewys hoe Hannes Lottering gese het dat Leoni `n `hoer` was in `n Klub `ENIGE BEWYSE`.
Daar word gepraat van `n `Staatsgreep` en ek gaan bewys hoe Hannes Lottering gespog het hoe hy op Radio Donkerhoek gesit en met `n tweerigting radio uitgesaai het, toe hulle in die Nagte Radio Donkerhoek opgepas het met vuurwapens, `masjiengewere` (ONWETTIG) toe die Polisie en Weermag die plek wou toemaak.
Sien Dean van Coller jy se dat jy en ek haal jou aan
`Nou het ek al die "Dark Web" gehaal met uitlatings nogal, vir iemand wat tegnologies gestremd is gee jy my al te veel krediet.`
Nie baie skerp as jy nie al die snert kan onthou wat jy in jou eie stem kwytraak nie ne.
Werk gerus saam met my deur die kommentaar.