Dean van Coller - Justice League Africa Vs Rooi Ligte
Van
Coller ek het `v vraag of twee en sien hierdie as `n klap in die gesig
vir die SAP sowel as Plaasaanval slagoffers en ook in `n baie ernstige
lig.
In die eerste plek weet ek uit ondervinding dat jy absoluut niks doen sonder `n Agenda en of geldelike gewin vir jouself nie.
As `n Plaasaanvaller / moordenaar en tronkvoel jouself voel ek verplig om te vra wat jou Agenda was met hierdie onderhoud.
Het jy die Man betaal en voorgese wat om kwyt te taak want sien Van Coller die regte ding sou wees om hierdie Man aan die SAP te oorhandig het en Sosiale Media die laaste Platvorm moes wees vir hierdie belangrike en ernstige bewerings / bewyse tensy vir Status en eie gewin soos vermoed.

Jy
sien Van Coller ek en gewone Burgers leer juis ons Oues van Dae en
Kinders om 10111 te bel want jy en jou `one man band JLA` is gladnie `n
opsie nie en jy is so oneloofwaardig dat ek jou nie eers meer met net my
Naam vertrou nie en dit het jy ook bewys oor ongegronde snert sonder
enige waarheid daarin wat jy van my, Hanlie en anderes kwytgeraak het.