Dean van Coller Biografie


Justice-League Africa

Friday, June 17, 2022 at 10:27 PM

Dit blyk die 2 perrebytjies is bietjie gesteek en kort "anti histamine".
Hoe oorspronklik wil julle perrebytjies tog wees.
Kan duidelik niks oorspronklik kry nie en sit en wag net vir Justice-League Africa om ietsie te plaas dat die perrebytjies tog ietsie kan sê.
Ai, foeitog.
Vandag ontvang ek skermskoot Na skermskoot waar die Uwe weer blameer word vir 'n perrebytjie volger wat nou weer Ek kwansuis te wees.
Dan word daar gesê deur ou Nelletjie dat my kakebeen blykbaar op die vloer sou val as ek Nelletjie se CV onder oë sou kry. En in dieselfde ASEM word daar darem erken dat Nelletjie geen Speurders kursus voltooi het of ooit Dossiere gedra het nie.
Dan die vuilgat wannabe pilot wat ook 'n eier of 10 te lê gehad het.
Julle twee perrebytjies is amuserend genoeg om in die sirkus opgeneem te word of is dit nou Weskoppies of Falkenberg.
Twee beriggewers wat net nie die boodskap kan kry nie, julle dienste is be-eindig my skapies.
Gooi maar al jul volgers af en blameer my.
Absolute riem onder die Hart dat julle maar net nie sonder Justice-League Africa kan klaar kom nie.
Die volgers wat so van die perrebytjies afgegooi word kom kuier gerus hier by ons, julle is alte Welkom en sal nie so stief behandel word hier nie.
Nelletjie en ou vuilgat Pottietjie julle moet maar aanhou kom steel hier om julle perrebytjie aan die gang te hou hoor.
Ten minste weet julle waar om die waarheid te kry.
Ligsinnigheid op sy beste.
Tipiese 303's.
 
 
Author
Justice-League Africa   
 Saturday, June 18, 2022 at 10:02 AM
Maggie Coetzee Gaan was daai vuil mond van jou uit Dolla
Jy weet so goed soos Ek jy het inligting verskaf en ek julle hanteer het as beriggewers
Jou/Julle fixation op 'n Trust rekening is kinderagtig belaglik
Blyk my julle het geld nodig het vuilgat Pottietjie nog Nie genoeg gebedel gekry vir sy rekenaartjie Nie, of wat?
Blyk my julle egotjies het seergekry dat julle beriggewers was vir 'n Ex-Con wat werklikke verskil maak en regte misdaad aanspreek suksesvol
Hier is my no as jy iets verder te sê het 0835....
As jy verder van my blad wil gebruik maak met jou vuil mond dan sal Ek jou wegjaag
Kry ruggraat en praat direk met my as jy omverskoning wil vra
Loop kweek perrebytjies sensasie elders!!!
 
 So van Trustrekenings gepraat van Coller, vir wie het die gelde gegaan......
 

Justice-League Afric

  Tuesday, November 29, 2022 at 9:01 AM
 

Hier is nou 'n duidelikke Toonbeeld van die Misbruik maak van Sosiale Media!
Ek het reeds 'n geruime tyd terug gewaarsku dat Pottie Potgieter en sy "side-kick" Hannelie Aggenbag Nel vir Schalk van der Merwe inligting gee en namens hom plasings maak!
Ek en Hannes Lottering is 2 Volwassenes, beide van ons het Geen maar Geen kwaal of kwade gevoelens teenoor mekaar Nie!
Hierdie is weereens 'n bewys van tot watter uiterstes 'n mens sal gaan om mense te verneerder en karakters te vernietig.
Pottie Potgieter en Hannelie Aggenbag Nel promoveer Gewelds Misdaad!!!
Niks wat hulle plaas is Nuuswaardig Nie!!!
Alles wat hulle plaas is 3de handse inligting gesteel van ander blaaie. Dit wat KONFIDENTIEEL met Potgieter en sy "side kick" Aggenbag-Nel gedeel word het beide van hulle Geen respek voor en sal dit Misbruik vir hulle eie Agenda asook hulle persoonlike Vendettas teenoor mense Vir hulle eie gewin en kuber faam.
Pottie Potgieter en Hannelie Aggenbag Nel;
Neem hiermee kennis om Alle Plasings met betrekking tot my as persoon asook Justice-League Africa onmiddelik verwyder op Alle Sosiale Media platvorms wat jy of enige van jou adminastriewe lede geplaas het. Deur Nie gehoor te gee aan hierdie plasing nie sal lei tot Hof aansoek teen jou en enige adminastriewe lede.
My beroep op jou en jou "side kick";
Word Groot, tree volwasse op en geniet julle aftrede en los die "Crime Fighting" Vir die regte "Crime Fighters" wat hulle toespits op gereg en Geregtigheid en Nie omkoopbaar of bedelaars is nie.
Wees gerus jy slaap Veilig en Snoesig huis te Danke aan die wat 'n regte verskil maak en hulle Nie wend Na 'n Sosiale Media wêreld van "make believe Nie"!!!
NS.
Die vannermerwes se Saak is maar 1 van vele sake waar Justice-League Africa betrokke was/is.
 
En dan is jy natuurlik gevrywaar om te se wat jy wil maar jy wil my opdrag gee om alles oor jou te verwyder....
Barend `NKP Leier` 
 
En dan is jy nog `n Dokter ook om sulke vieslike bewerings kwyt te raak. Ek hoop tegtig dit was ondersoek en opgetree aangesien die Kindermishandeling in die ergste graad is.