Dean van Coller Vs Hannes Lottering.
NEEM KENNIS DAT MENIGE POSTE EN STEMBOODSKAPPE OP HIERDIE POS OOK MET DIE POS `Dean van Coller Vs Conspiracy` SAAMVAL.
https://deanvancoller.blogspot.com/p/dean-van-coller-vs-conspiracy.html
En dit is wat Van Coller van `n Staatsgetuie dink alhoewel hy presies dieselfde gedoen het met poste en aanvalle op FB teen ander,
Ek het wel Name uitgeblok om ander onskuldige persone te beskerm.
Eerstens plaas ek van Coller se pos en dan die bewyse tussen verskillende poste.
Justice-League Africa
Thursday November 29 2022 at 9:01 AM
Luister veral HOE HY AS `N MOORDENAAR NAMENS DIE SAP PRAAT,
Wat nou baie interessant is is dat Lottering en Van Coller saam met sy meisie Belinda Breet wil voorgee dat hy wat Van Coller is der my en Hanlie gesien het en van ons ontsla geraak het.
Nou kom luister na wat ek al reguit vir jou gese het dan kyk ons bietjie wie het deur wie gekyk.
Jy sien Van Coller gesigkoop is nie een van my sterk punte nie, nog minder status.
En Hannes Lottering het toe ook maar nie veel van jou gedink nie ne Kommandoor van Coller.
In die volgende stemboodskap bewys ek hoe Meneer van Coller besluit wat deurgegee moet word en wat nie.
Luister maar deur al die stemboodskappe en U sal agterkom dat die `lokvink` hier die `main peanut` speel en U sal ook later hoor hoe hy selfs BESLUIT HET WIE MET MY MAG GESELS EN WAAROOR.
Wat op Aarde het dit met hom te doen.
En hier is nog `n bewys dat selfs Hannes Lottering ook gekla het dat selfs sy inligting ook nie deurgegee word nie.
U sal onthou hoe ons Schalk van der Merwe uitgelag het toe hy bekendmaak van Hannes Lottering en die Boeremag verraad, selfs die Awol tydens sy Dienspolg is waar.
Wel hoor wat se die Agbare Dean van Coller oor Meneer Lottering.
