Dean van Coller Vs Conspiracy

 


Dean van Coller Vs Conspiracy to commit Murder / Schalk van der Merwe 

Ek heg hierdie Artikel van Van Coller uit `n Koerant aan aan om te bewys dat dit wel ook ons Plig is in belang van die Publiek om hulle in kennis te stel en te waarsku teen ongerymdhede.


Soos almal reeds weet is Dean van Coller as `n `lokvink` betrokke by `n Kriminele saak teen Schalk van der Merwe en sy vrou Leoni.

Die doel van hierdie pos is natuurlik nie om enige kant te kies nie en indien die Van der Merwes dan skuldig is aan `Conspiracy to commit murder` moet hulle gestraf word soos deur die Hof beslis.

Daar is egter horde vrae rondom Van Coller sy motiewe, optredes en hoe hy homself sommer as Hoof Ondersoekbeampte aangestel het en selfs `Getuies` gaan sien het en onderhoude met hulle gevoer het, sy haat teen Schalk van der Merwe op FB uitgekots het en enigiemand wat vrae aan hom gevra het was op sy Groepe geblok en selfs direkte vrae aan die SAP OB en sy Bevelvoerder rondom Van Coller is soos `n stopstraat geignoreer wat dan oorgespoel het na Sosiale Media waar ons menige vrae daar begin vrae het namens die Publiek wat aan ons gevra was en het ons selfs selfs skermskote en stemboodskappe gelaai wat voorkom sou wees indien almal oop kaarte gespeel en van Coller nie met alles SAP toe gehardloop het en ons nie sleggese was op sy sogenaamde `Ex Offemders` FB Groep nie.

Hy moes altyd om een of ander rede na ons verwys in poste en of plasings.


 

 U moet egter kennis dra dat ek Van Coller van geen kant af ken nie en 90% van alle inligting, Eposse, skermskote, stemboodskappe ens, selfs wat absoluut niks met my te doene het nie is aan my en menige mense rondgestuur, iets wat hy in die eerste plek nie moes doen nie want hy werk mos saam met die SAP so hoekom Privaat persone betrek by sy doen en late behalwe vir eie gewin.


Nou mense ek wonder na hierdie pos of daar nog `n Saak kan wees.
Om te ERKEN HOE VER JY IEMAND SAL DRYF IS VERDOEMEND