Dean van Coller
Justice League Africa /
Ex-offenders against crime
Ek
verstaan dinge nie so lekker nie... volgens hierdie artikel gaan alles
nie so " honky dory" in paradise nie. Derek se UITDRUKLIK Dean van Coller is NIE in sy diens nie en MAG nie namens hom praat nie .... maar tog word n very nice "vorderings verslag" of laat ek liewer sê dis iets soos "jakkals prys sy eie gat berig" op Justice League Africa se FB blad geplaas.
En dan my grootste vraag bly steeds hoe op die aarde kan n persoon misdaad ondersoek as jou besigheid nie by PSIRA geregistreer is nie ???
Dan Van Coller hoe gebruik jy jou Besigheid se FB Groep waarmee jy in die Koerante spog `Ex-offenders against crime` om my en Hanlie op die vieslikste woorde denkbaar sleggese te word....
Is ons ook `Ex-offenders`....
Daardie hele blad kan jy vol skryf oor JOUSELF want met jou verlede het jy nie nog `tronkvoels / moordenaars` nodig nie, jy is sterk genoeg alleen.
Justice-League Africa
Sunday, August 7, 2022 at 10:45 AM
Reg & Geregtigheid teenoor Sensasie,
Die Waarheid sal altyd Seëvier!
Heelwat verginsels gepubliseer sedert Februarie 2022 rondom geselline wat kwansuis teen betaling dienste sou gelewer het, al dan nie.
Tiaan Lombaard van AE Switch word direk gekoppel aan die Engelbrecht tweeling seks werkers wat teen betaling vals bewerings geuiter het oor Derick Hougaard.
Justice-League Africa sowel as die Suid Afrikaans Polisie is in besit van vrywillig gelewerde skermskote waar Tiaan Lombaard betaling gemaak het aan ondermeer Annelise Engelbrecht asook 'n bekentenis waar daar erken word dat Tiaan Lombaard reeds etlikke jare 'n kliënt van die Engelbrechts tweeling is.
Alle waarheid was ontbloot na Annelise Engelbrecht se gewete haar gepla het en sy met die Waarheid na vore gekom het.
Justice-League Africa sal later die week voledig berig lewer oor Tiaan Lombaard.
Heelwat klagtes word tans ondersoek teen Tiaan Lombaard asook die Engelbrecht tweeling.
Die lae en gemene daad gepleeg deur Tiaan Lombaard om die moontlikheid van 'n verhouding te bewerkstellig met 'n bekende Suid Afrikaanse sangeres het gelei tot onheroeplikke skade vir Derick Hougaard.

