Wednesday, November 30, 2022

Justice-League Africa - Dean van Coller

 

 

Dean van Coller
Plaasmoordenaar, voorgee as Polisiebeampte 

As `n Plaasaanvaller / moordenaar en tronkvoel jouself voel ek verplig om te vra wat jou Agenda was met hierdie onderhoud.
Het jy die Man betaal en voorgese wat om kwyt te taak want sien 00Van Coller die regte ding sou wees om hierdie Man aan die SAP te oorhandig het en SM die laaste Platvorm moes wees vir hierdie belangrike en ernstige bewerings / bewyse tensy vir Status en eie gewin soos vermoed.
Jy sien 00Van Coller ek en gewone Burgers leer juis ons Oues van Dae en Kinders om 10111 te bel want jy en jou `one man band JLA` is gladnie `n opsie nie en jy is so oneloofwaardig dat ek jou nie eers meer met net my Naam vertrou nie en dit het jy ook bewys oor ongegronde snert sonder enige waarheid daarin wat jy van my, Hanlie en anderes kwytgeraak het.
 
* Brand n skool af en word
* Verbeteringskool toe gestuur
* Selfoon fraud
* Impersonating a policeman and
* rob a man of R10000
* In prison for farm murder
* Interview a criminal implicating the SAPS for some kind of Documentary about FARM MURDERS in SA
* Writing a book about genocide in SA
* Bodyguard
* Hitman
* Beriggewer
* Lokvink
* Ondersoek misdaad JLA
* Bedryf n "ondersoek misdaad" company wat NIE by PSIRA geregistreer is nie